Welkom by
Teksmark 2023

Herleef Teksmark 2023

Kyk die volledige sessies hier onder

Speel video
Speel video
Speel video
Speel video

Wat is Teksmark?

Die doel van dié projek is om nuwe Suid-Afrikaanse verhoogtekste te ontwikkel en aan skrywers ’n geleentheid te bied om hul idees en tekste vir moontlike verdere ontwikkeling aan belanghebbendes in die teaterbedryf bekend te stel.

Wie mag deelneem?

Alle skrywers (hetsy gevestig of opkomend) kan voorstelle indien.

Hoe werk Teksmark?

Voorstelle word oorweeg om as leesteater by die Teksmark aangebied te word. Verteenwoordigers van teaters en feeste, asook vervaardigers en ander moontlike beleggers word na die Teksmark genooi.

Tydens Teksmark kry skrywers die geleentheid om oor hul teksidees te gesels. Die mark is oop vir enige van die belanghebbendes om met skrywers te onderhandel oor moontlike belegging in, of verdere ontwikkeling van, hul tekste.

Omdat daar beperkte tydgleuwe beskikbaar is, kies ’n paneel ’n aantal tekste. Regisseurs en akteurs word in oorleg met die skrywer aangestel om die uittreksels op te voer.

Sessie 1 van Teksmark Baxter 2023 in foto’s, geneem deur Nardus Engelbrecht

Sessie 2 van Teksmark Baxter 2023 in foto’s, geneem deur Nardus Engelbrecht

Sessie 3 van Teksmark Baxter 2023 in foto’s, geneem deur Nardus Engelbrecht

Sessie 4 van Teksmark Baxter 2023 in foto’s, geneem deur Nardus Engelbrecht

KKNK 2023. Alle regte voorbehou.